Couples Intensive

The Couples Intensive programme has been designed for the couple who wants to work privately on their relationship.  Here is what a  couple said about their experience:

Ek en my verloofde het besluit om ‘n persoonlike sessie van 2 dae by Grete by te woon voor ons trou. Ons kon nie ‘n beter belegging gemaak het nie. Ons twee het vir die heel eerste keer regtig vir mekaar gesê hoe ons voel en regtig vir mekaar geluister. Ons verstaan mekaar se wêrelde vir die eerste keer! Die manier hoe ons verhouding verdiep het en hoe ons nou op ‘n ander vlak met mekaar kan kommunikeer, is absoluut fantasties. Ek het regtig nie geweet ons is tot dit in staat nie. Grete help jou op ‘n professionele en subtiele manier om oop te maak en doodeerlik met jouself en jou maat te wees.

Ek kan hierdie proses vir enige paartjie aanbeveel. Al is jy 50 jaar getroud of op die punt om te trou, dit sal ongetwyfeld julle band versterk en julle ‘n paartjie maak waarop julle kan trots wees.

Baie dankie, Grete, vir 2 verrykende dae wat ons twee se lewens vir altyd verander het.

Date:       To be arranged with couple
Time:       9h00 to 17h00 both days
Location:  Durbanville, Cape Town
Catering:  Not included
Price:         R 7,000.00
Click  Here for booking form.

For more information,please contact me on grete@mweb.co.za or 083 259 8082.

Click below for the different Imago workshops:

Couples Workshop
Singles Workshop
Parenting Programme

×