Sarie Verhoudingsblog: Die Sprokiesverhaal en die nagmerrie van verhoudings
In dié SARIE verhoudingsblog gaan Grete Becker, ’n terapeut van Kaapstad, weekliks oor verhoudings skryf en spesifieke onderwerpe bespreek. Grete is ’n Imago-terapeut van Kaapstad. Imago-terapie fokus op verhoudings en gee paartjies en gesinne hulpmiddels en perspektief tydens enige fase … Read More »