‘Moet ons saam intrek of nie?’ – SARIE terapeut beantwoord kwelvrae
Sedert ons Imago-terapeut Grete Becker met haar verhoudingsblog begin het, het die vrae ingestroom. Grete beantwoord ‘n SARIE-leser se vraag oor haar kêrel en of hulle saam moet intrek of nie: “Ek is vir die afgelope 15 maande in ‘n … Read More »