Kommunikasie – jou wereld en my wereld
Kommunikasie meer luister en minder praat….. Vind jy soms dat jou maat iets heel anders hoor as wat jy gesê het ? En dat hierdie “mis-hoor” tot konflik en ongemak in die verhouding lei ? Die foto hier onder vertel die storie van hoe … Read More »