Nuwe verhoudingsblog: ‘My verhouding is in ‘n doodloopstraat’ (Deel 1) | SARIE

3 Jul

In dié nuwe blog gaan Grete Becker, ’n terapeut van Kaapstad, weekliks oor verhoudings skryf en spesifieke onderwerpe bespreek.

Grete is ’n Imago-terapeut van Kaapstad. Imago-terapie fokus op verhoudings en gee paartjies en gesinne hulpmiddels en perspektief tydens enige fase van die verhouding.

Nuwe verhoudingsblog: ‘My verhouding is in ‘n doodloopstraat’ (Deel 1) | SARIE.