View the HTML Version
Toon jou verhouding simptome van jaareinde uitputting?
———————————————————–
Bederf jou Huwelik
————————————————————
Naweek seminaar
Vir paartjies
————————————————————
Jou huwelik is nog nie waar Meryl Streep and Tommy Lee Jones hulleself bevind in die fliek Hope Springs (http://www.youtube.com/watch?v=-s22_Mvikl8) nie, maar jy sien die gevaarligte flikker. Gesprekke is oppervlakkig. Julle kan nie meer kuier sonder dat daar vriende genooi word nie. Jy gaan liewer saam met vriendinne weg as saam met jou man. En hy kuier meer saam met die manne as saam met jou.
Dalk vermy julle om te gesels want gesprekke lei slegs tot konflik. Dit voel amper asof julle op eierdoppe om mekaar loop.
OF , julle is pasgetroud en wil seker maak dat die romanse nie uit die huwelik verdwyn nie.
Hierdie werkswinkel is die ideale Kersgeskenk vir jou huwelik.
Aanbieder
Grete Becker
Imago Fasiliteerder
Teacher,trainer,coach
Die werkswinkel is ‘n sinergie van
Imago Relationship Theory,
Sisteme teorie en
Encounter-Centered Couples
Therapy.ddress: 19 Panorama Road, Valmary Park, Durbanville
============================================================
Ons word gebore binne verhoudings, kry seer binne verhoudings en word gesond binne verhoudings
Datum:Saterdag & Sondag 1 & 2 Desember 2012
Tye: 9 vm – 5 nm elke dag
Koste: R2 185 per paartjie
Adres: 19 Panoramastraat, Valmary Park, Durbanville
Vorige Kommentaar :
Elke paartjie behoort hierdie werkswinkel te doen – voor of na hul troue.
Die werkswinkel inhoud is uiters interessant en inspirerend.

** unsubscribe from this list (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/unsubscribe?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID]&c=bf9a02d953)
** update subscription preferences (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/profile?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID])
Sent to <<Email Address>> — why did I get this? (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/about?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID]&c=bf9a02d953)
unsubscribe from this list (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/unsubscribe?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID]&c=bf9a02d953) | update subscription preferences (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/profile?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID])
coneXions · 19 Panorama Road · Valmary Park · Durbanville, Western Cape 7550 Email Marketing Powered by MailChimp
http://www.mailchimp.com/monkey-rewards/?utm_source=freemium_newsletter&utm_medium=email&utm_campaign=monkey_rewards&aid=e04a656eea262aef1e0c0e51e&afl=1