View the HTML Version
Voel jou huwelik na harde werk ? Of eensaam ?
Dalk is hierdie werkswinkel net wat jy soek….
————————————————————
** Het jou huwelik vernuwing nodig, maar jou maat weier om aan die huwelik te werk?
Jou huwelik val uitmekaar . Julle praat al lankal nie meer met mekaar nie. Dit is vir jou duidelik dat julle dringend iets aan julle verhouding moet doen, maar jou maat is onwillig om hulp of raad te gaan soek.
Einde September is daar ‘n werkswinkel waar jy sonder jou maat kan kom om jou in staat te stel om die huwelik van jou kant at te begin verander. Die gestoei tussen paartjies vorm ‘n patroon. Dit werk soos ‘n dans; jy het twee mense nodig om hierdie dans te dans. As een ophou dans of anders dans, dan moet die patroon verander. Jy kan op hierdie twee dag werkswinkel leer hoe om jou deel van die patroon te verander.
Dr Harville Hendrix,stigter van Imago, sê dit neem twee om die nagmerrie te skep; dit neem een om gesondheid te skep.
Of dalk het jou huweliksboot al klaar gesink, en jou maat het reeds aanbeweeg,maar jy kry swaar. Jy sukkel steeds met vrae, hartseer, teleurstelling, verwyt en ongeloof. Jy wil ook aangaan met die res van jou lewe, maar weet nie hoe nie.
Kom woon die naweek by en leer :
Jouself beter ken. En hoe om jou maat beter te verstaan.
Hoe om konflik om te draai tot voordeel van die verhouding.
Wat die wortel van konflik is.
Wat jou aandeel in die nagmerrie is en hoe om dit om te draai.
Om jou eie seer te genees en jouself te vind na jare se magstryd.
Hoe om die dans te verander.
Kommunikasietegnieke.
————————————————————
** Moenie wag nie. Bespreek nou. Die werkswinkel is op Saterdag, 27 Oktober en Sondag 4 November. Die koste is R 1800.00 per persoon.
————————————————————
============================================================
Aanbieder : Grete Becker : Geakkrediteerde Imago Fasiliteerder.
Om te bespreek of vir meer inligting, kontak
Grete by 021-976 9966 of 083-259 8082
Of epos
Venue : Kaapstad of Durbanville
Aanbieder : Grete Becker : Geakkrediteerde Imago Fasiliteerder.
Om te bespreek of vir meer inligting, kontak
Grete by 021-976 9966 of 083-259 8082
Of epos
Venue : Kaapstad of Durbanville
Om te bespreek of vir meer inligting, kontak
Grete by 021-976 9966 of 083-259 8082
Of epos
** grete@mweb.co.za (mailto:grete@mweb.co.za)
** unsubscribe from this list (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/unsubscribe?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID]&c=a46d82fe93)
** update subscription preferences (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/profile?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID])
Sent to <<Email Address>> — why did I get this? (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/about?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID]&c=a46d82fe93)
unsubscribe from this list (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/unsubscribe?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID]&c=a46d82fe93) | update subscription preferences (http://imagocapetown.us5.list-manage.com/profile?u=e04a656eea262aef1e0c0e51e&id=8538eeb588&e=[UNIQID])
coneXions · 19 Panorama Road · Valmary Park · Durbanville, Western Cape 7550 Email Marketing Powered by MailChimp
http://www.mailchimp.com/monkey-rewards/?utm_source=freemium_newsletter&utm_medium=email&utm_campaign=monkey_rewards&aid=e04a656eea262aef1e0c0e51e&afl=1