Tag Archives: Kaapstad

Sarie Verhoudingsblog: Die Sprokiesverhaal en die nagmerrie van verhoudings

In dié SARIE verhoudingsblog gaan Grete Becker, ’n terapeut van Kaapstad, weekliks oor verhoudings skryf en spesifieke onderwerpe bespreek. Grete is ’n Imago-terapeut van Kaapstad. Imago-terapie fokus op verhoudings en gee paartjies en gesinne hulpmiddels en perspektief tydens enige fase van die verhouding.

Ek het al voorheen geskryf die Imago-verhoudingsteorie voorspel dat alle verhoudings deur voorspelbare, maar tog onafwendbare, fases gaan. Die romantiese fase, die ontnugteringsfase, die kop-in-die-sand-fase waar ons aangaan en voorgee dat alles piekfyn is, die fase waar julle besluit julle gaan hulp soek, dan werk aan die verhouding en die groot beloning: ware liefde. Continue reading

SARIE Verhoudingsblog: Die 10 gedragspatrone wat tot ’n egskeiding kan lei

In dié SARIE blog gaan Grete Becker, ’n terapeut van Kaapstad, weekliks oor verhoudings skryf en spesifieke onderwerpe bespreek. Grete is ’n Imago-terapeut van Kaapstad. Imago-terapie fokus op verhoudings en gee paartjies en gesinne hulpmiddels en perspektief tydens enige fase van die verhouding. Continue reading